Vir die eerste keer in my 50 jaar het ek ‘n finansiele adviseur wat moeite doen om aan my te verduidelik sodat ek verstaan en in die proses gee ek nie eens om vir die geld wat ek in haar belê nie. Wat ‘n absoluut plesier om met haar te werk.